Kamp en Karavaan Magazine - June 2018Add to Favorites

Kamp en Karavaan Magazine - June 2018Add to Favorites

Go Unlimited with Magzter GOLD

Read Kamp en Karavaan along with 9,000+ other magazines & newspapers with just one subscription  View catalog

1 Month $9.99

1 Year$99.99

$8/month

(OR)

Subscribe only to Kamp en Karavaan

Buy this issue $1.99

Subscription plans are currently unavailable for this magazine. If you are a Magzter GOLD user, you can read all the back issues with your subscription. If you are not a Magzter GOLD user, you can purchase the back issues and read them.

Gift Kamp en Karavaan

In this issue

RYHUIS KLASSIFIKASIE Wat is die verskil tussen “geïntegreerde” en “semi-geïntegreerde” ryhuise? En waar pas ’n "kampeerwa" in? Vind hier uit.

VAN Kruger to T Addo - Wildkyk in ons nasionale wildtuine is fantasties, en jy gaan nie ’n beter uitsig hê om die Groot Vyf te gewaar as vanuit ’n ryhuis nie. Sluit aan by Uwe en Meg soos hulle reis vanaf die Blyderiviercanyon tot in die Kruger, deur Swaziland, en aan na Addo-Olifantpark...

Kamp en Karavaan Magazine Description:

PublisherCaravan Publications

CategoryTravel

LanguageAfrikaans

FrequencyMonthly

Kamp & Karavaan is die enigste tydskrif in Suid-Afrika wat spesialiseer in artikels oor woonwaens, sleepwaens, ryhuise en kampering.
Die tydskrif is die Afrikaanse weergawe van Caravan & Outdoor Life, wat al vir meer as 50 jaar ‘n gunsteling is onder buitelug-liefhebbers.
Kamp & Karavaan is propvol nuus oor woonwaens, boswaens en die karavaanbedryf, resensies van kampeerterreine en vakansie-oorde, reis-artikels, sleepvoertuig toetse, tegniese artikels, en alles en nog meer van kamplewe!

  • cancel anytimeCancel Anytime [ No Commitments ]
  • digital onlyDigital Only
MAGZTER IN THE PRESS:View All