Kamp en Karavaan Magazine - November 2018Add to Favorites

Kamp en Karavaan Magazine - November 2018Add to Favorites

Go Unlimited with Magzter GOLD

Read Kamp en Karavaan along with 9,000+ other magazines & newspapers with just one subscription  View catalog

1 Month $9.99

1 Year$99.99

$8/month

(OR)

Subscribe only to Kamp en Karavaan

Buy this issue $1.99

Subscription plans are currently unavailable for this magazine. If you are a Magzter GOLD user, you can read all the back issues with your subscription. If you are not a Magzter GOLD user, you can purchase the back issues and read them.

Gift Kamp en Karavaan

In this issue

WAT GAAN AAN BY JURGENS CI? - Die mark en media gons al vir maande met gerugte oor wat aan die gang is by Suid-Afrika se grootste karavaanvervaardiger. Kamp & Karavaan het gesels met Paul Kyriacou, die eienaar van Jurgens Ci.

BOTSWANA SE GEVALLE REUS - Richard van Rynveld haak 'n Mobi Lodge agter 'n nuwe Mitsubishi Triton Athlete Special Edition en kies koers na Maun, Moremi en Makgadikgadi om besoek af te lê aan die Chapman-kremetart – die bekende groot boom wat 'n paar jaar gelede omgeval het...

Kamp en Karavaan Magazine Description:

PublisherCaravan Publications

CategoryTravel

LanguageAfrikaans

FrequencyMonthly

Kamp & Karavaan is die enigste tydskrif in Suid-Afrika wat spesialiseer in artikels oor woonwaens, sleepwaens, ryhuise en kampering.
Die tydskrif is die Afrikaanse weergawe van Caravan & Outdoor Life, wat al vir meer as 50 jaar ‘n gunsteling is onder buitelug-liefhebbers.
Kamp & Karavaan is propvol nuus oor woonwaens, boswaens en die karavaanbedryf, resensies van kampeerterreine en vakansie-oorde, reis-artikels, sleepvoertuig toetse, tegniese artikels, en alles en nog meer van kamplewe!

  • cancel anytimeCancel Anytime [ No Commitments ]
  • digital onlyDigital Only
MAGZTER IN THE PRESS:View All