Grond tot Mond Magazine - Lente 2019
Grond tot Mond Magazine - Lente 2019
Go Unlimited with Magzter GOLD
Read Grond tot Mond along with 9,000+ other magazines & newspapers with just one subscription View catalog
1 Month $9.99
1 Year$99.99
$8/month
Subscribe only to Grond tot Mond
1 Year $2.99
Save 62%
Buy this issue $1.99
In this issue
AGRITOERISME: Hermanus Potgieter het in die Sondagsriviervallei ʼn indrukwekkende onderneming uit tradisionele sitrusboerdery, wildritte en wildteling opgebou. | Tussen Kuruman se rooi koppies het die Kaufmanns ʼn alles-in-een wegbreekplek geskep. NISBOERE: Bloomia Tulpkwekery is ʼn hidroponiese boerdery-in-‘n-gebou en die grootste produsent in Suid-Afrika. | Joubert Roux strook koolstof-neutrale gin in ʼn bamboesbos aan die Olifantsrivier. | Wolf Avni sorg vir een van die land se beste bestemmings vir wilde-forel- en kunsvlieghengel in die Drakensberge. | BESIGHEIDSMENSE WAT BOER: “Afrika se grootste pampoensmous”, oftewel dr. Johan van Deventer van Freshmark, en Gesie, sy vrou en ook burgemeester van Stellenbosch, deel ʼn diepgewortelde liefde vir landbou. | AGRI-ENTREPRENEUR: Toe sy gesondheid pla, ontwikkel aartappel- en rooibosboer Hennie van Zyl van Eendekuil sy eie reeks natuurlike heilmiddels. | WAARDEKETTING: By Dalewood Frommage in Simondium begin die kaasmaakproses by die kwaliteit van hul koeie se kos en eindig met kase wat internasionale erkenning geniet. | DIVERSIFISEER: Tim Hempson van die Underberg-omgewing het nie ʼn plaas geërf nie, maar hy weet ʼn ding of drie van die belang van diversifikasie. | MEGA BOERE: In dié tradisionele saaiwêreld skep FC Bester van XP Boerdery topgehalte Dohne-Merino-teelmateriaal. | Een van De Doorns se grootste tafeldruifplase maak die skuif na pitlose druifkultivars en word soet daarvoor beloon. | DROOGTEBESTUUR: Albertus en Christine Roux van die Namakwaland het, net soos hulle voorsate, die vermoë om uit te hou en aan te pas. | TUSSEN BOER EN JAN PUBLIEK: Ons neem jou saam na ‘n paar rusplekke– elkeen met unieke produkte uit die provinsie.
Grond tot Mond Magazine Description:
Publisher: Meta Publishing
Category: Business
Language: Afrikaans
Frequency: Quarterly
Grond tot Mond is an Afrikaans farm to fork magazine focussing on agriculture and all things pertaining to the farmers' field of interest. Content includes agri-tourism, agri-processing, niche farmers, agri-technology and farm life.
- Cancel Anytime [ No Commitments ]
- Digital Only