LIG Magazine - Winter/Pinkster 2023Add to Favorites

LIG Magazine - Winter/Pinkster 2023Add to Favorites

Go Unlimited with Magzter GOLD

Read LIG along with 9,000+ other magazines & newspapers with just one subscription  View catalog

1 Month $9.99

1 Year$99.99 $49.99

$4/month

Save 50%
Hurry, Offer Ends in 17 Days
(OR)

Subscribe only to LIG

1 Year $11.99

Buy this issue $2.99

Gift LIG

7-Day No Questions Asked Refund7-Day No Questions
Asked Refund Policy

 ⓘ

Digital Subscription.Instant Access.

Digital Subscription
Instant Access

Verified Secure Payment

Verified Secure
Payment

In this issue

In LiG se winteruitgawe hoor ons dat Erica Wessels se lewe totaal verander het, maar dat sy haar mawees-seisoen met 'n moeë lyf, maar blye hart beleef.
'n Leser vertel hoe sy weer vryheid en lig beleef na 'n huisroof. En 'n alkoholis getuig hoe die Here hom nooit gelos het nie. 'n Bekende skrywer vertel oor haar kanker: “Dapper in my laaste seisoen.”
Ons gee raad oor hoe om jou kind se taalontwikkeling te stimuleer. Ons ontdek hoe 'n gesin se geestelike gawes kan lyk, en hoe om dit te gebruik om die Here te dien.
Lees hoe om te groei in jou swaarkry. En wat om te doen as jou woorde voor God opraak.
LiG – vir jou en jou mense.

LIG Magazine Description:

PublisherBible Media

CategoryReligious & Spiritual

LanguageAfrikaans

FrequencyQuarterly

LiG is 'n praktiese gesins- en geloofsgids met Christelike inhoud wat verryk en inspireer. Dit is ’n asemskep-plek vir elke Christenouer. Deur mense se stories te vertel en praktiese raad te gee, inspireer, bemoedig en bring ons hoop. Ons stap saam op jou geloofsreis. Ons gee raad vir ouers, huwelike en almal wat in hulle geloof wil groei. LiG – vir jou en jou mense.

  • cancel anytimeCancel Anytime [ No Commitments ]
  • digital onlyDigital Only