LIG Magazine - Somer/Kersfees 2024Add to Favorites

LIG Magazine - Somer/Kersfees 2024Add to Favorites

Go Unlimited with Magzter GOLD

Read LIG along with 9,000+ other magazines & newspapers with just one subscription  View catalog

1 Month $9.99

1 Year$99.99 $49.99

$4/month

Save 50%
Hurry, Offer Ends in 17 Days
(OR)

Subscribe only to LIG

1 Year $11.99

Buy this issue $2.99

Gift LIG

7-Day No Questions Asked Refund7-Day No Questions
Asked Refund Policy

 ⓘ

Digital Subscription.Instant Access.

Digital Subscription
Instant Access

Verified Secure Payment

Verified Secure
Payment

In this issue

In hierdie uitgawe van LiG is dinge feestelik! Die kuier by Jana Kruger en haar gesin, die praktiese doendinge vir ‘n betekenisvolle Kersfees en kundiges se raad oor hoe om jou hart en jou huis vir ander oop te maak.
Ons geloof word verdiep deur kragtige getuienisse. ‘n Vrou vertel hoe God haar troos na ‘n egskeiding. ‘n Gerehabiliteerde heroïenverslaafde getuig hoe God haar nooit gelos het nie. En sanger Frieda van den Heever vertel dat sy ‘n gebroke getuie van God se liefde is.
Kry huweliksraad oor hoe om ‘n span te wees. Lees ook hoe om jou geliefde te ondersteun as hy aan aanlyn dobbel verslaaf is. Ons gee ook raad oor hoe om diep gesprekke met jou kind te hê.
LiG – vir jou en jou mense.

LIG Magazine Description:

PublisherBible Media

CategoryReligious & Spiritual

LanguageAfrikaans

FrequencyQuarterly

LiG is 'n praktiese gesins- en geloofsgids met Christelike inhoud wat verryk en inspireer. Dit is ’n asemskep-plek vir elke Christenouer. Deur mense se stories te vertel en praktiese raad te gee, inspireer, bemoedig en bring ons hoop. Ons stap saam op jou geloofsreis. Ons gee raad vir ouers, huwelike en almal wat in hulle geloof wil groei. LiG – vir jou en jou mense.

  • cancel anytimeCancel Anytime [ No Commitments ]
  • digital onlyDigital Only